terugskouing [boodskap #131462] |
Mon, 01 June 2020 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugskouing
Afbreking: te•rug•skou•ing
Samestelling: terug + skouing
Selfstandige naamwoord: terugskouing
Meervoud: terugskouings
Verkleinwoord: terugskouinkie
Meervoud van verkleining: terugskouinkies
Betekenis:
• 'n Terugblik op die verlede, gewoonlik met die wysheid wat daaruit geleer is.
Gebruik:
• Daar word altyd gesê met terugskouing het 'n mens 20/20-visie.
Sinoniem:
• nawete
• terugblik
• terugkyk
Antoniem:
• vooruitskouing
Verwant:
• retrospektief
• terugskouend
Vertaling:
Engels: looking back, hindsight
Nederlands: terugkijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|