weldoener [boodskap #131461] |
Mon, 01 June 2020 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weldoener
Afbreking: wel•doe•ner
Samestelling: wel + doener
Selfstandige naamwoord: weldoener
Meervoud: weldoeners
Verkleinwoord: weldoenertjie
Meervoud van verkleining: weldoenertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n goeie daad doen deur iemand (veral finansieel) te help.
Gebruik:
• 'n Weldoener het meer as R1 miljard geskenk om behoeftiges te help.
Sinoniem:
• filantroop
Vertaling:
Engels: benefactor
Nederlands: weldoener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|