kontorsie [boodskap #131458] |
Sun, 31 May 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontorsie
Afbreking: kon•tor•sie
Selfstandige naamwoord: kontorsie
Meervoud: kontorsies
Betekenis:
• Verwringing of buiging uit die normale posisie.
Gebruik:
• Die figuur word met 'n amper onmoontlike kontorsie voorgestel.
Sinoniem:
• distorsie
• verbuiging
• verwringing
• verdraaiing
Vertaling:
Engels: contortion
Nederlands: contortie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|