| glinster [boodskap #131457] |
So., 31 Mei 2020 17:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26008 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
glinster
Afbreking: glin•ster
Werkwoord: glinster
Verlede tyd: het geglinster
Verlede deelwoord: glinsterend, glinsterende
Betekenis:
• Om helder en bewegende lig uit te straal of te weerkaats.
Gebruik:
• Die diamante glinster in die lig.
• Die sterre het in die hemelruim geglinster.
Sinoniem:
• blikker
• flikker
• skitter
• tintel
• vonkel
Verwant:
• glinstering
• glinsterstof
Vertaling:
Engels: to glint, glitter, sparkle, shimmer
Nederlands: glinsteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 02 Augustus 2026 17:42] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|