speg [boodskap #131452] |
Sat, 30 May 2020 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speg
Afbreking: speg
Selfstandige naamwoord: speg
Meervoud: spegte
Betekenis:
• Voël (van die familie Picidae) wat die bas van bome met hul snawels kap om die insekte uit te haal.
Gebruik:
• Spegte hamer 'n kamer in 'n boomstam uit met 'n netjiese ronde ingang waarin hulle broei of slaap.
Afgelei:
• grondspeg
• kardinaalspeg
Vertaling:
Engels: woodpecker
Nederlands: specht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|