Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emigrasie
emigrasie [boodskap #131446] Sat, 30 May 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emigrasie
Afbreking: e•mi•gra•sie


Selfstandige naamwoord: emigrasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitbeweeg van emigrante uit 'n land om in 'n ander land te gaan woon.

Gebruik:
• In Georgië ontwikkel daar 'n demografiese ramp as gevolg van emigrasie en die dalende geboortesyfers.

Antoniem:
• immigrasie

Verwant:
• emigreer
• emigrant

Vertaling:
Engels: emigration
Nederlands: emigratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immigrasie
Volgende onderwerp: drag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:06:37 UTC 2025