Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emigreer
emigreer [boodskap #131443] Sat, 30 May 2020 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emigreer
Afbreking: e•mi•greer
Samestelling: e- + migreer


Werkwoord: emigreer
Verlede tyd: het geëmigreer

Betekenis:
• Na die buiteland verhuis.

Gebruik:
• Baie Suid-Afrikaners emigreer na Engelstalige lande.

Antoniem:
• immigreer

Verwant:
• emigrasie
• emigrant

Vertaling:
Engels: to emigrate
Nederlands: emigreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdaag
Volgende onderwerp: immigreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:55:14 UTC 2025