vroom [boodskap #131439] |
Fri, 29 May 2020 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroom
Afbreking: vroom
Byvoeglike naamwoord: vroom
Vergrotende trap: vromer
Oortreffende trap: vroomste
Attributief: vroom, vrome
Betekenis:
• Baie godsdienstig in opvatting en manier van lewe.
• Wat voordoen om godsdienstig te wees; skynheilig.
Gebruik:
• Hy was 'n vroom man wat vir die siekes gebid het.
• Moet jou nie vroom en onskuldig hou nie.
Afgelei:
• skynvroom
• vromes
• vroomheid
Spelfout:
• froom
Vertaling:
Engels: pious, devout
Nederlands: vroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|