Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelding
speelding [boodskap #131431] Thu, 28 May 2020 17:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Speelgoed
Speelgoed
speelding
Afbreking: speel•ding
Samestelling: speel + ding


Selfstandige naamwoord: speelding
Meervoud: speelgoed
Verkleinwoord: speeldingetjie
Meervoud van verkleining: speelgoedjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat kinders gebruik om mee te speel.

Gebruik:
• 'n Speelding is meestal 'n verkleinde weergawe van iets uit die wêreld van die volwassene (motors, vliegtuie, ensovoorts).

Vertaling:
Engels: toy
Nederlands: speelgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diagram
Volgende onderwerp: digotomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:33:14 UTC 2025