| bikini [boodskap #131429] |
Do., 28 Mei 2020 16:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vrou in 'n bikini.
bikini
Afbreking: bi•ki•ni
Selfstandige naamwoord: bikini
Meervoud: bikini's
Verkleinwoord: bikini'tjie
Meervoud van verkleining: bikini'tjies
Betekenis:
• Swemdrag vir vroue, gewoonlik 'n tweestuk.
Gebruik:
• Sy trek al die aandag in haar bikini.
Sinoniem:
• melk-en-koekie-doekie
Vertaling:
Engels: bikini
Nederlands: bikini
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|