obsessie [boodskap #131425] |
Thu, 28 May 2020 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21007 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
obsessie
Afbreking: ob•ses•sie
Selfstandige naamwoord: obsessie
Meervoud: obsessies
Verkleinwoord: obsessietjie
Meervoud van verkleining: obsessietjies
Betekenis:
• 'n Beheptheid met iets; voortdurende kwelgedagte; dwanggedagte; besetenheid.
Gebruik:
• Sy het 'n ongesonde obsessie met haar voorkoms en het al 'n paar keer aan haar laat sny.
Verwant:
• obsessief
Vertaling:
Engels: obsession
Nederlands: obsessie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|