unsiaal [boodskap #131420] |
Wed, 27 May 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21007 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
unsiaal
Afbreking: un•si•aal
Uitspraak: /œnsiˈjɑːɫ/
Byvoeglike naamwoord: unsiaal
Attributief: unsiale
Betekenis:
• In die vorm van klassieke hoofletters met afgeronde buitelyn, soos wat van die 3de tot 8ste eeu in gebruik was.
Gebruik:
• Unsiale letters was by uitstek geskik om met 'n inkpen te skryf.
Vertaling:
Engels: uncial
Nederlands: unciaal
Selfstandige naamwoord: unsiaal
Meervoud: unsiale
Verkleinwoord: unsiaaltjie
Meervoud van verkleining: unsiaaltjies
Betekenis:
• 'n Geskrif bestaande uit afgronde hoofletters; unsiaalskrif.
• 'n Letter van die skriftipe; unsiaalletter.
Gebruik:
• Dit is 'n manuskript in unsiaal.
• Die meeste unsiale het nog dieselfde vorm as die klassieke hoofletters.
Vertaling:
Engels: uncial
Nederlands: unciaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|