outomaties [boodskap #131417] |
Wed, 27 May 2020 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21007 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
outomaties
Afbreking: ou•to•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: outomaties
Attributief: outomatiese
Betekenis:
• Wat selfstandig werk of sonder inmenging vanself gebeur.
• Sonder nadenke; gedagteloos.
Gebruik:
• 'n Kar met 'n outomatiese ratkas kan nie aan die brand gestoot word nie.
• Toe ek gaap het hy outomaties ook gegaap.
Afkorting:
• out.
Vertaling:
Engels: automatic
Nederlands: automatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|