Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stereotipeer
stereotipeer [boodskap #131416] Wed, 27 May 2020 09:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stereotipeer
Afbreking: ste•re•o•ti•peer


Werkwoord: stereotipeer
Verlede tyd: het gestereotipeer

Betekenis:
• Om iets of iemand as 'n stereotipe ('n negatiewe of oordrewe denkbeeld) te beskou.

Gebruik:
• Die boek se karakters stereotipeer boosheid teenoor goedheid.

Sinoniem:
• veralgemeen

Verwant:
• stereotipe
• stereotipering

Vertaling:
Engels: to stereotype
Nederlands: stereotyperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldig
Volgende onderwerp: outomaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:39:24 UTC 2025