| goor [boodskap #131409] |
Wo., 27 Mei 2020 06:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goor
Afbreking: goor
Byvoeglike naamwoord: goor
Vergrotende trap: goorder
Oortreffende trap: goorste
Attributief: goor
Partitief: goors
Intensief: hondgoor
Betekenis:
• Wat nie lekker/aangenaam nie.
Gebruik:
• Die somer was lekker warm, maar die winter is maar goor!
• Die goor atmosfeer van intrige en verraad.
Sinoniem:
• onaangenaam
• teleurstellend
• onsmaaklik
Antoniem:
• aangenaam
• lekker
Afgelei:
• goorheid
• goorlap
Vertaling:
Engels: sordid, squalid, nasty, dirty, dingy
Nederlands: goor, muf, bedorven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|