goël [boodskap #131408] |
Wed, 27 May 2020 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goël
Afbreking: go•ël
Werkwoord: goël
Verlede tyd: het gegoël
Betekenis:
• Towerkuns beoefen, meestal oëverblindery.
Gebruik:
• Die staat goël met grond se syfers.
Afgelei:
• begoël
• goëlaar
• goëlary
• goëlbal
• goëlery
• goëlhuis
• goëlkrag
• goëlkuns
• goëlstorie
• goëlwoord
• ontgoël
Vertaling:
Engels: to perform magic tricks, hocus‐pocus, conjure
Nederlands: goochelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|