delfstof [boodskap #131405] |
Tue, 26 May 2020 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21007 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
delfstof
Afbreking: delf•stof
Samestelling: delf + stof
Selfstandige naamwoord: delfstof
Meervoud: delfstowwe
Betekenis:
• 'n Waardevolle grondstof wat uit die aarde verkry word.
Gebruik:
• Goud is 'n belangrike delfstof.
Sinoniem:
• mineraal
Afgelei:
• delfstofkunde
• delfstofryk
Vertaling:
Engels: mineral
Nederlands: delfstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|