Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slu
slu [boodskap #131403] Tue, 26 May 2020 14:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21006
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slu
Afbreking: slu


Byvoeglike naamwoord: slu
Vergrotende trap: sluer, sluwer
Oortreffende trap: sluuste
Attributief: slu, sluwe

Betekenis:
• Slim, op 'n skelm/deurtrapte manier.

Gebruik:
• Hy is 'n slu bedrieër.

Sinoniem:
• agterbaks
• geslepe
• listig
• skelm
• slinks

Afgelei:
• sluheid
• sluwigheid

Vertaling:
Engels: sly, cunning
Nederlands: sluw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eekhoring
Volgende onderwerp: doop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:12:41 UTC 2025