| eekhoring [boodskap #131402] |
Di., 26 Mei 2020 12:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Eekhoring.
eekhoring
Afbreking: eek•ho•ring
Selfstandige naamwoord: eekhoring
Meervoud: eekhorings
Verkleinwoord: eekhorinkie
Meervoud van verkleining: eekhorinkies
Betekenis:
• Knaagdier uit die familie Sciuridae met 'n pluimstert wat in bome woon.
Gebruik:
• Die eekhoring hou daarvan om neute te versamel en vir die winter te bêre.
Hiperoniem:
• knaagdier
Vertaling:
Engels: squirrel
Nederlands: eekhoorn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|