Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortsigtig
kortsigtig [boodskap #131401] Tue, 26 May 2020 12:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21007
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortsigtig
Afbreking: kort•sig•tig
Uitspraak: /ˌkɔrtˈsəχ.təχ/


Byvoeglike naamwoord: kortsigtig
Vergrotende trap: kortsigtiger
Oortreffende trap: kortsigtigste
Attributief: kortsigtige

Betekenis:
• Wat weens 'n gebrek aan insig nie aan die nagevolge dink nie.

Gebruik:
• Dit sal kortsigtig van Suid-Afrika wees om hom aan die Internasionale Strafhof te onttrek.

Afgelei:
• kortsigtigheid

Vertaling:
Engels: short-sighted, narrow-minded, mole‐eyed, blinkered
Nederlands: kortzichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekstrineer
Volgende onderwerp: eekhoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:24:18 UTC 2025