Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekstrineer
dekstrineer [boodskap #131400] Tue, 26 May 2020 11:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21007
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekstrineer
Afbreking: dek•stri•neer


Werkwoord: dekstrineer
Verlede tyd: het gedekstrineer

Betekenis:
• In dekstrine ('n polimeer van glukose) omsit.

Gebruik:
• Setmeel dekstrineer onder hoë hitte, soos wanneer die kors van brood in 'n oond vorm.

Vertaling:
Engels: to dextranate
Nederlands: dextrineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylwortel
Volgende onderwerp: kortsigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 16:24:00 UTC 2025