skepsel [boodskap #131398] |
Tue, 26 May 2020 08:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21007 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skepsel
Afbreking: skep•sel
Selfstandige naamwoord: skepsel
Meervoud: skepsels, skepsele
Verkleinwoord: skepseltjie
Meervoud van verkleining: skepseltjies
Betekenis:
• 'n Mens of ander lewende wese wat deur God geskape is.
• Iets wat mensgemaak is.
Gebruik:
• Die skepsel is ook maar so gemaak en so gelaat staan.
• Ek gaan my skepsel op die mark verkoop.
Sinoniem:
• kreatuur
• maaksel
• wese
Vertaling:
Engels: creature; creation, work
Nederlands: schepsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|