blas [boodskap #131392] |
Ma, 25 Mei 2020 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blas
Afbreking: blas
Byvoeglike naamwoord: blas
Vergrotende trap: blasser
Oortreffende trap: blasste
Attributief: blas
Betekenis:
• Donker van gelaatskleur.
Gebruik:
• Jy is nie blas genoeg om 'n regeringstender te kry nie.
• Italianers is meestal blasser as Skandinawiërs.
Afgelei:
• blasheid
Vertaling:
Engels: dark brown, swarthy, sallow
Nederlands: donker, bruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|