Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » somerslaap
somerslaap [boodskap #131389] Mon, 25 May 2020 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Slakke tydens hulle somerslaap.
Slakke tydens hulle somerslaap.
somerslaap
Afbreking: so•mer•slaap
Samestelling: somer + slaap


Selfstandige naamwoord: somerslaap
Meervoud: somerslape
Verkleinwoord: somerslapie
Meervoud van verkleining: somerslapies

Betekenis:
• Periode van inaktiwiteit in die somermaande.

Gebruik:
• Sommige ongewerwelde en gewerwelde diere gebruik somerslaap om die skade van hoë temperature en die risiko van uitdroging te voorkom.

Sinoniem:
• estivasie
• oorsomering

Antoniem:
• winterslaap

Vertaling:
Engels: aestivation, summer dormancy
Nederlands: zomerslaap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: angswekkend
Volgende onderwerp: winterslaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:26:03 UTC 2025