Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katastrofe
katastrofe [boodskap #131386] Mon, 25 May 2020 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
katastrofe
Afbreking: ka•ta•stro•fe


Selfstandige naamwoord: katastrofe
Meervoud: katastrofes

Betekenis:
• 'n Groot ramp.

Gebruik:
• Die partytjie stuur op 'n katastrofe af.

Sinoniem:
• ellende
• krisis
• ramp

Afgelei:
• katastrofaal

Vertaling:
Engels: catastrophy, disaster
Frans: catastrophe
Nederlands: ramp, ellende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandpunt
Volgende onderwerp: sonskyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:11:49 UTC 2025