rankplant [boodskap #131383] |
Sun, 24 May 2020 15:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rankplant
Afbreking: rank•plant
Samestelling: rank + plant
Selfstandige naamwoord: rankplant
Meervoud: rankplante
Verkleinwoord: rankplantjie
Meervoud van verkleining: rankplantjies
Betekenis:
• 'n Plant wat teen strukture uitklim met behulp van hegranke of stingels.
Gebruik:
• Plante soos pampoen, druiwe en die grenadella is rankplante.
Sinoniem:
• slingerplant
• klimplant
• kruipplant
Vertaling:
Engels: vine, creeper, climbing plant, climber
Nederlands: rankplant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|