juig [boodskap #131378] |
Sun, 24 May 2020 13:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
juig
Afbreking: juig
Werkwoord: juig
Verlede tyd: het gejuig
Teenwoordige deelwoord: juigende
Betekenis:
• Vreugde op 'n luide wyse uiter.
Gebruik:
• Die skare juig uitbundig toe dit bekend word dat die diktator na die buiteland gevlug het.
Antoniem:
• treur
Afgelei:
• juigend
• juigkreed
• toejuig
Vertaling:
Engels: to rejoice, exult, cheer
Nederlands: juichen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|