vrat [boodskap #131375] |
Sat, 23 May 2020 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrat
Afbreking: vrat
Selfstandige naamwoord: vrat
Meervoud: vratte
Verkleinwoord: vratjie
Meervoud van verkleining: vratjies
Betekenis:
• Eeldagtige of horingagtige uitgroeisel op die vel.
Gebruik:
• Vratte is redelik algemeen en die meeste mense kry dit die een of ander tyd.
Afgelei:
• vratagtig
Vertaling:
Engels: wart
Nederlands: wrat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|