Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaak
vaak [boodskap #131374] Sat, 23 May 2020 13:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaak
Afbreking: vaak


Byvoeglike naamwoord: vaak
Vergrotende trap: vaker
Oortreffende trap: vaakste
Attributief: vaak

Betekenis:
• Toestand tussen wakker en insluimering; behoefte aan slaap; slaperig.

Gebruik:
• Ek is so vaak ek kan nie my oë oophou nie.

Spreekwoord:
• Dit is praatjies vir die vaak. [Onbeduidende praatjies; onsin.]
Vaak raak vir bang baas. [Gesê as 'n kind so vaak raak dat hy ten spyte van sy bangheid aan die slaap raak.]

Afgelei:
• vakerig

Vertaling:
Engels: sleepy, drowsy
Nederlands: slaperig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swyg
Volgende onderwerp: vrat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:05:24 UTC 2025