Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spykerskrif
spykerskrif [boodskap #131372] Sat, 23 May 2020 11:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tablet met spykerskrif.
'n Tablet met spykerskrif.
spykerskrif
Afbreking: spy•ker•skrif
Samestelling: spyker + skrif


Selfstandige naamwoord: spykerskrif
Meervoud: spykerskrifte

Betekenis:
• Een van die vroegste bekende skryfstelsels.

Gebruik:
Wigskrif is in die laat 4de millennium v.C. deur die Sumeriërs ontwikkel.

Sinoniem:
• wigskrif

Vertaling:
Engels: cuneiform
Nederlands: spijkerschrift, wigschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wigskrif
Volgende onderwerp: swyg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:03:33 UTC 2025