wigskrif [boodskap #131371] |
Sat, 23 May 2020 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wigskrif
Afbreking: wig•skrif
Samestelling: wig + skrif
Selfstandige naamwoord: wigskrif
Meervoud: wigskrifte
Betekenis:
• Een van die vroegste bekende skryfstelsels.
Gebruik:
• Wigskrif is in die laat 4de millennium v.C. deur die Sumeriërs ontwikkel.
Sinoniem:
• spykerskrif
Vertaling:
Engels: cuneiform
Nederlands: spijkerschrift, wigschrift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|