| styg [boodskap #131370] |
Sa., 23 Mei 2020 11:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Opwaartse pyl.
styg
Afbreking: styg
Werkwoord: styg
Verlede tyd: het gestyg
Teenwoordige deelwoord: stygend, stygende
Betekenis:
• Om hoër te word.
Gebruik:
• Kospryse is besig om aansienlik te styg.
Sinoniem:
• klim
• opgaan
Antoniem:
• daal
Afgelei:
• bestyg
• styging
Vertaling:
Engels: to go up, rise, ascend, climb
Nederlands: stijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|