blouspaat [boodskap #131369] |
Sat, 23 May 2020 11:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blouspaat
Afbreking: blou•spaat
Samestelling: blou + spaat
Selfstandige naamwoord: blouspaat
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Asuurblou mineraal met chemiese formule MgAl2(PO4)2(OH)2.
Gebruik:
• Blouspaat is 'n mineraal wat in stollingsgesteentes voorkom.
Sinoniem:
• lasuliet
Vertaling:
Engels: lazulite
Nederlands: blauwspaat, lazuliet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|