Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kul
kul [boodskap #131365] Sat, 23 May 2020 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kul
Afbreking: kul


Werkwoord: kul
Verlede tyd: het gekul

Betekenis:
• Bedrieg; met 'n slenter vang; vir die gek hou.

Gebruik:
Kul jou hier, kul jou daar en siedaar!

Sinoniem:
• bedrieg
• flous
• fop
• verneuk

Afgelei:
• kulkuns
• kulkunstenaar
• kuller
• kullery

Vertaling:
Engels: to cheat, deceive, gull
Nederlands: kullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heg
Volgende onderwerp: eiesoortig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:11:58 UTC 2025