Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foei
foei [boodskap #131361] Sat, 23 May 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
foei
Afbreking: foei


Tussenwerpsel: foei

Betekenis:
• Uitroep van bejammering.
• Uitroep van afkeur.

Gebruik:
Foei tog!
Foei, maar dit stink!

Afgelei:
• verfoei
• verfoeilik

Vertaling:
Engels: uw, fie, forshame
Nederlands: foei!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesang
Volgende onderwerp: flous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:22:13 UTC 2025