eetkamer [boodskap #131355] |
Thu, 21 May 2020 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetkamer
Afbreking: eet•kamer
Samestelling: eet + kamer
Selfstandige naamwoord: eetkamer
Meervoud: eetkamers
Verkleinwoord: eetkamertjie
Meervoud van verkleining: eetkamertjies
Betekenis:
• Vertrek waar maaltye opgedien en geëet word.
Gebruik:
• Ma dek die eetkamer se tafel.
Afkorting:
• eetk.
Verwant:
• eetsaal
• menasie
Vertaling:
Engels: dining-room
Nederlands: eetkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|