Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nors
nors [boodskap #131354] Thu, 21 May 2020 17:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nors
Afbreking: nors


Byvoeglike naamwoord: nors
Vergrotende trap: norser
Oortreffende trap: norsste
Attributief: nors, norse

Betekenis:
• Onvriendelik; skynbaar kortaf en swygsaam.

Gebruik:
• Hy is 'n opgewekte jongman, maar vandag is hy regtig nors.

Sinoniem:
• grimmig
• knorrig
• kortaf
• nukkerig
• onvriendelik
• stuurs
• suur

Antoniem:
• vriendelik
• vrolik

Afgelei:
• norserig
• norsheid

Vertaling:
Engels: grumpy, sulky, surly, cross
Nederlands: nors

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terneergedruk
Volgende onderwerp: eetkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:01:21 UTC 2025