terneergedruk [boodskap #131353] |
Thu, 21 May 2020 16:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terneergedruk
Afbreking: ter•neer•ge•druk
Byvoeglike naamwoord: terneergedruk
Attributief: terneergedrukte
Betekenis:
• Ontmoedig, somber vanweë teenslag.
Gebruik:
• Hy gaan terneergedruk sit.
Antoniem:
• opgewek
Afgelei:
• terneergedruktheid
Spelfout:
• terneergedruk
Vertaling:
Engels: depressed, dejected
Nederlands: terneergeslagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|