Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeek
smeek [boodskap #131351] Thu, 21 May 2020 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeek
Afbreking: smeek


Werkwoord: smeek
Verlede tyd: het gesmeek
Teenwoordige deelwoord: smekende

Betekenis:
• Nederig vir 'n guns vra.

Gebruik:
• Die veroordeelde smeek die regter vir 'n ligter straf.

Sinoniem:
• mooipraat
• pleit
• soebat

Afgelei:
• smeekbrief
• smeekgebed

Vertaling:
Engels: to beg, beseech, implore, entreat
Nederlands: smeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwerg
Volgende onderwerp: teleurgesteld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:28:34 UTC 2025