Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwerg
dwerg [boodskap #131350] Thu, 21 May 2020 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dwergies
Dwergies
'n Dwerg.
'n Dwerg.
dwerg
Afbreking: dwerg


Selfstandige naamwoord: dwerg
Meervoud: dwerge
Verkleinwoord: dwergie
Meervoud van verkleining: dwergies

Betekenis:
• Mitiese wese wat kort en geset van gestalte is, gewoonlik met 'n baard en mus op die kop.
• Abnormaal klein mens, dier of ding.

Gebruik:
• Sneeuwitjie en die sewe dwergies is 'n bekende sprokie.
• Baie dwerge is pasiënte met akondroplasie.

Sinoniem:
• kabouter
• mensie
• pigmee

Antoniem:
• reus

Afgelei:
• dwergagtig
• dwergarend
• dwergboom
• dwergduikboot
• dwergkees
• dwergluislang
• dwergpapegaai
• dwergplaneet
• dwergrenmotor
• dwergstam
• dwergster
• dwergtamaties
• dwerguitjies
• dwergvolk
• dwergvrou
• dwergwortels

Vertaling:
Engels: dwarf, pygmy, midget
Nederlands: dwerg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwergagtig
Volgende onderwerp: smeek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:13:44 UTC 2025