oemfaan [boodskap #131346] |
Wed, 20 May 2020 17:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oemfaan
Afbreking: oem•faan
Uitspraak: /umˈfɑːn/
Selfstandige naamwoord: oemfaan
Meervoud: oemfaans
Betekenis:
• 'n Jong swart seun.
Gebruik:
• Die boek "Wit oemfaan" is gegrond op die verhaal van die Voortrekkerseun Ferdinand Paulus van Gass, soos aangeteken deur dr. Gustav S. Preller.
Sinoniem:
• seun
Vertaling:
Engels: umfan, boy
Nederlands: jongen
Swazi: umfana
Venda: tukana
Xhosa: umfana
Zoeloe: umfana
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|