poligraaf [boodskap #131343] |
Wed, 20 May 2020 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poligraaf
Afbreking: po•li•graaf
Selfstandige naamwoord: poligraaf
Meervoud: poligrawe
Verkleinwoord: poligraafie
Meervoud van verkleining: poligraafies
Betekenis:
• Instrument waarmee 'n aantal fisiologiese reaksies gelyktydig geregistreer word.
Gebruik:
• 'n Poligraaf kan gebruik word om te bepaal of iemand die waarheid praat al dan nie.
Sinoniem:
• leuenverklikker
Afgelei:
• poligraaftoets
• poligraaftoestel
• poligraaftoetser
Vertaling:
Engels: polygraph
Nederlands: polygraaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|