| verryk [boodskap #131342] |
Wo., 20 Mei 2020 11:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24909 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verryk
Afbreking: ver•ryk
Werkwoord: verryk
Verlede tyd: het verryk
Teenwoordige deelwoord: verrykend, verrykende
Verlede deelwoord: verrykte
Betekenis:
• Om ryker te maak of te laat word.
Gebruik:
• Wie arm mense verontreg om homself te verryk, of vir die rykes geskenke gee, sal self in armoede verval. [Spreuke 22:16]
Antoniem:
• verarm
Afgelei:
• verryking
Vertaling:
Engels: to enrich
Nederlands: verrijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|