amateuragtig [boodskap #131341] |
Wo, 20 Mei 2020 10:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amateuragtig
Afbreking: a•ma•teur•ag•tig
Samestelling: amateur + -agtig
Byvoeglike naamwoord: amateuragtig
Vergrotende trap: amateuragtiger
Oortreffende trap: amateuragtigste
Attributief: amateuragtige
Betekenis:
• Soos 'n amateur; nie baie professioneel nie.
Gebruik:
• Dit is selfs té amateuragtig om dit die werk van amateurs te noem.
Sinoniem:
• onbedrewe
• ongeskoold
Antoniem:
• professioneel
Vertaling:
Engels: amateurish, small-time
Nederlands: amateuristisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|