Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dierevriend
dierevriend [boodskap #131339] Wed, 20 May 2020 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dierevriend
Afbreking: die•re•vriend
Samestelling: diere + vriend


Selfstandige naamwoord: dierevriend
Meervoud: dierevriende
Verkleinwoord: dierevriendjie
Meervoud van verkleining: dierevriendjies

Betekenis:
• Dier wat 'n vriend van 'n mens is, soos 'n getroue hond.
• Persoon wat van diere hou en na hul welstand omsien.

Gebruik:
• Net 'n bietjie liefde word in dubbelmaat beloon met 'n stertswaai en die trouheid van 'n lewenslange dierevriend.
• 'n Dierevrend het mense versoek om nie gif uit te sit nie.

Vertaling:
Engels: animal friend; animal lover
Nederlands: dierenvriend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuierplek
Volgende onderwerp: kniehalter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:14:35 UTC 2025