Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuierplek
kuierplek [boodskap #131338] Wed, 20 May 2020 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuierplek
Afbreking: kui•er•plek
Samestelling: kuier + plek


Selfstandige naamwoord: kuierplek
Meervoud: kuierplekke
Verkleinwoord: kuierplekkie
Meervoud van verkleining: kuierplekkies

Betekenis:
• Plek waar daar gekuier en sosiaal verkeer word.

Gebruik:
• Wat 'n lekker kuierplek is dit nie!

Vertaling:
Engels: place to socialize
Nederlands: plek om te socializen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakofonie
Volgende onderwerp: dierevriend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:31:25 UTC 2025