kakofonie [boodskap #131337] |
Tue, 19 May 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kakofonie
Afbreking: ka•ko•fo•nie
Selfstandige naamwoord: kakofonie
Meervoud: kakofonieë
Betekenis:
• 'n Onaardige mengsel van deurmekaar klanke. 'n Helse lawaai.
Gebruik:
• Die orkes se eerste optrede was 'n kakofonie van onheilsnote.
Sinoniem:
• disharmonie
• wanklank
Antoniem:
• harmonie
Afgelei:
• kakofonies
Vertaling:
Engels: cacophony
Nederlands: kakofonie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|