| doffer [boodskap #131335] |
Di., 19 Mei 2020 17:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doffer
Afbreking: dof•fer
Selfstandige naamwoord: doffer
Meervoud: doffers
Verkleinwoord: doffertjie
Meervoud van verkleining: doffertjies
Betekenis:
• 'n Manlike duif.
Gebruik:
• Die doffer broei meestal deur die dag op die eiers en die wyfie die res van die tyd.
Sinoniem:
• mannetjiesduif
Vertaling:
Engels: cock-pigeon, cock dove
Nederlands: doffer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|