naatsteen [boodskap #131333] |
Tue, 19 May 2020 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21005 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naatsteen
Afbreking: naat•steen
Samestelling: naat + steen
Selfstandige naamwoord: naatsteen
Meervoud: naatstene
Verkleinwoord: naatsteentjie
Meervoud van verkleining: naatsteentjies
Betekenis:
• 'n Moeilik bewerkbare diamant.
Gebruik:
• Hoe sal ons hierdie naatsteen slyp?
Sinoniem:
• bol
• kanoentjie
• tweepunt
• wassie
Vertaling:
Engels: seam stone
Nederlands: naadsteen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|