Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padkaart
padkaart [boodskap #131327] Mon, 18 May 2020 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21005
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Padkaart.
'n Padkaart.
padkaart
Afbreking: pad•kaart
Samestelling: pad + kaart


Selfstandige naamwoord: padkaart
Meervoud: padkaarte
Verkleinwoord: padkaartjie
Meervoud van verkleining: padkaartjies

Betekenis:
• 'n Kaart wat paaie en roetes aandui.
• (figuurlik) Opeenvolgende stappe vir die bereiking van 'n doel.

Gebruik:
• Hy moes stilhou om na sy padkaart te kyk.
• Die Bybel is ons padkaart na die ewigheid.

Sinoniem:
• padgids
• routekaart

Vertaling:
Engels: roadmap
Nederlands: wegenkaart, routekaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tablet
Volgende onderwerp: dikvellig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 15:20:27 UTC 2025